gray computer monitor

Kontak Ons

Kontak ons vir enige navrae oor ons Afrikaanse-werkboeke.

Ons is Kletsklas Werkboeke

Kletsklas is 'n Afrikaanse werkboek besigheid wat werkboeke aan skole en boekwinkels verskaf. Ons fokus op Laerskool en Hoërskool leerders se behoeftes.

a person writing on a notebook with a pen
a person writing on a notebook with a pen
Ons Missie
Ons Visie

Kletsklas streef daarna om kwaliteit Afrikaans-werkboeke te bied wat leerders help om hul taalvaardighede te verbeter en suksesvol te wees in hul studies.